Natalie Portman

Natalie Portman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Portman in 2009

Geboortenaam Neta-Lee Hershlag
Geboorte 9 Junie 1981 (1981-06-09)
Jerusalem, Israel
Nasionaliteit Amerikaans, Israelies
Kinders 2
Alma mater Harvard-universiteit
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger en regisseur
Aktiewe jare 1994 –nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Natalie Portman (gebore Neta-Lee Hershlag; 9 Junie 1981 in Jerusalem, Israel)[1] is 'n Israels-Amerikaanse aktrise, vervaardiger en regisseur. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Closer (2004), V for Vendetta (2005), Black Swan (2010), en Jackie (2016). Haar ouers is beide Joods.[2][3][4]

  1. Crean, Ellen (30 Julie 2004). "A 'Garden State' Of Mind" (in Engels). CBS News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2013. Besoek op 18 Oktober 2007.
  2. Collins, Andrew (2 Januarie 2011). "Natalie Portman: The prodigy comes of age". The Guardian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020. Besoek op 10 Junie 2018.
  3. Gross, Max (19 Julie 2007). "Why Jewish guys dig Natalie Portman". Jewish Telegraphic Agency (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2018. Besoek op 10 Junie 2018. Natalie Portman, who played Queen Amidala of the planet Naboo, was born in Jerusalem to an Israeli father and American Jewish mother.
  4. "Natalie Portman names son Alef". Evening Standard (in Engels). 7 Julie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020. Besoek op 10 Junie 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search